Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) het op 28 Oktober hul jaarlikse kongres en dinee in Jeffreysbaai gehou. Carin Venter, ’n RSG Landbou-medewerker, het tydens die geleentheid met verskeie wildboere gesels oor hulle werksaamhede. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY