Die Swakaraskaap (Karakoel) is blykbaar een van die oudste skaaprasse ter wêreld. Deesdae word hulle veral in die Kalahari-omgewing en Namibië geteel, hoofsaaklik vir hul pelse. Julene Meyer, voorsitter van die Swakara-raad in Namibië, vertel op RSG Landbou meer oor dié unieke skaapras. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY