Wedvlugduiwe was een van die kategorieë by vanjaar se Nasionale Jeugskoukampioenskappe op Bathurst. ’n Skoolmeisie van Reddersburg in die Vrystaat, Petro van Aswegen, vertel vir RSG Landbou-luisteraars waarom sy juis met dié voëls skou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

 

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY