Hennie Maas van RSG Landbou gesels met Piet Snyman van die Landbounavorsingsraad se Instituut vir Landbou-ingenieurswese oor agro-verwerking. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY