Om ’n kalf reg groot te maak, is nie kinderspeletjies nie. Hennie Maas van RSG Landbou gesels met August Lingnau, produkbestuurder vir suiwel by De Heus Suid-Afrika, oor die grootmaak van kalwers. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Old Mutual.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY