Die Boerboel het hom oor die jare bewys as ’n uitstekende beskermer op plase. Christelle van Vuuren, eienaar van Ultra-Inyathi Boerboele, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor dié eg Suid-Afrikaanse honderas. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY