Radio: Boere in Klein-Karoo benodig droogtehulp  

0
22

Hannes Nel, ’n melkprodusent van Ladysmith in die Klein-Karoo, het tydens die Melkprodusente-organisasie se jaarlikse kongres met Carin Venter gesels oor sy boerdery en die droogtehulp wat in sy omgewing benodig word. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

Luister na nog onderhoude wat tydens die Nasionale MPO-kongres opgeneem is: 

Radio: Terugvoer oor nasionale MPO-kongres

Radio: MPO se nasionale kongres

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY