Die landbousektor is uiters waardevol in Suid-Afrika se ekonomie, maar die hoë misdaadvlakke in landelike gebiede bedreig voedselveiligheid. Kobus Visser, direkteur van korporatiewe skakeling en bemarking by Agri SA, vertel vir RSG Landbou-luisteraars meer oor die Agri Securitas Trustfonds en hoe hulle poog om landbougemeenskappe te beveilig. Luister nou na dié gesprek.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY