In RSG Landbou se weeklikse weerrubriek, Weerwaarhede, van 28 Desember 2017, praat Johan van den Berg van Santam Landbou verder oor weerstasies.  Die meting van lugvogtigheid en verdamping word onder andere bespreek. In enige onderneming speel begroting ‘n belangrike rol – ook op die plaas. Frans van Eden gesels oor die belangrikheid van ‘n begroting op jou plaas. Daar is ook ‘n gesprek met Kobus Visser van AgriSA se ontmoeting met Fikile Mbalula. Luister nou na die gesprekke.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY