Verskeie interessante sake is bespreek in RSG Landbou van 18 Desember 2017. Daar is  ‘n bydrae oor die Syngenta Graan-akademie, wanneer Lise Roberts met dr René Uys gesels.  Die Nasionale Jeugskou kom ook onder die soeklig wanneer Corné Nel en Adri de Klerk gesels oor die beoordeling van wolskape.  Johan van den Berg van Santam Landbou gesels ook oor die afgelope maand se reën en wat in die vooruitsigte gestel word. Luister nou na al die gesprekke.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY