Dit is enige skaapboer se ideaal om sy lammeroes te vergroot en een van die metodes om dit te vermag, is prikkelvoeding. Volgens Jan Louis Venter, ’n produksie-adviseur van die Nasionale Wolkwekersvereniging (NWKV), behels dit addisionele voeding wat kort voor paartyd aan die ooie gevoer word om hul libido te verhoog. Dit kan verskeie voere … Continue reading Prikkelvoeding vir jou ooie
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed