Nuwe president van PHASA gesels

0
110

Dries van Coller is onlangs as die nuwe president van die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika (PHASA) verkies. Hy gesels op RSG Landbou. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY