Kyk weer na 12 Junie 2018 se aflewering van Grootplaas met Jacques de Jager en dr Francois Koekemoer.

Met intensiewe skaapboerdery wat ‘n baie gewilde praktyk word, het rolspelers besluit om erkenning aan uitblinkers in dié bedryf te gee. Kyk na ‘n gesprek met Jacques de Jager van Zoetis oor die Zoetis intensiewe skaapboer van die jaar-kompetisie.

Daarna kyk ons na ‘n interessante gesprek met dr Francois Koekemoer oor die huidige stand van sake in die koringbedryf, en hoe navorsing oor koringteling moontlik die bedryf kan red.

Nuusborg: Nutri Feeds

Inhoudsborg: Zoetis

Markteborg: Hinterland

Weerborg: Standard Bank

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY