Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ’n opsomming van dié week se episodes:
- Die oorhoofse doel van die suiwelbedryf is om gesonde en voedsame voedsel op ’n ekonomiese, sosiale en omgewingsvriendelike manier te produseer. Daarom is volhoubaarheid ook belangrik. Wanneer dit by produkgehalte en -veiligheid kom, speel die Suiwelstandaardagentskap (SSA) ‘n spesifieke rol. Jompie Burger kuier in die Plaas TV-ateljee om ons meer hieroor te vertel.
- Sibabaliwe Rulumeni of Potatoes SA brings Plaas TV viewers up to date with the latest market report.
- Melk SA se verslag oor volhoubaarheid in die suiwelbedryf word elke ses maande hersien. Dr Heinz Meissner van Melk SA brei uit oor die vier aspekte waarop dié verslag fokus.
- In September vanjaar het ‘n paar Suid-Afrikaanse graankenners Australië toe gevlieg vir die Internasionale Kanola kongres. Corné Louw van Graan SA het ook dié geleentheid bygewoon en gee op Plaas TV terugvoer hieroor.
- One of the main causes of losses in silage is its exposure to air. Jaco Faasen of Nutribase explains exactly what happens to silage during air exposure. Nutribase is a sponsor of this year’s Santam Agriculture National Silage Competition.
- Plaas Media is die trotse mediavennoot van die SA Jeugskou en het onlangs die geleentheid by Augsburg Landbougimnasium in Clanwilliam bygewoon. Die provinsies wat deelgeneem het aan dié jaar se kampioenskappe was Noordwes, Namakwaland, Westelike provinsie, Oos-Kaap, Vrystaat, Limpopo, Mpumalanga, Gauteng en KwaZulu-Natal, met die Westelike provinsie wat as wenners uit die stryd getree het. Kyk dié insetsel om die sien wat vanjaar se jeugskou opgelewer het.
Farm TV is proudly brought to you by Elanco South Africa and Jonsson Workwear.
Did you know that Farm TV has a Facebook page? Visit our page at https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr to stay up to date with the latest agricultural news and topics!
Click on the YouTube channel’s link to watch Farm TV’s episodes again: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Plaas TV/Farm TV was launched in June 2020 and provides top quality and factually correct agricultural news and content. Click on the link above to view all Plaas TV’s content of the past two years. From agricultural shows to the history of Pinotage wine, Plaas TV covers all corners of the agricultural sector.