Die wenner van die 2022 MPO Nedbank Rentmeesterskaptoekenning is verlede week tydens ’n galadinee by Casa Toscana Lodge in Pretoria aangekondig. Plaas TV het ook dié geleentheid bygewoon, so bly ingeskakel vir ‘n insetsel hieroor.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKB, Elanco, Jonsson Workwear, Chemunique, Standard Bank
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV