Antrovet was dertig jaar gelede ‘n verspreidingsmaatskappy vir een van die groot multi-nasionale dieregesondheidsmaatskappye, maar soos die gesegde lui: alle goeie dinge kom tot ‘n einde. Justin Frewen brei in die episode van Plaas TV, hieroor uit.

Daarna gesels ons met Dr Johann Stadler oor lewerslak en die behandeling daarvan.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

Presenters dressed by Jonsson Workwear#jonssonworkwear

Nuusborg / News Sponsor: Syngenta

Weerborg / Weather Sponsor: BKB

Markteborg / Market Sponsor: Chemuniqué

Kalenderborg / Calender Sponsor: ABE Biotech

Agter die skerms: Plaas TV / Farm TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak. Dit is alles op die Suid- en Suider- Afrikaanse landboubedryf gefokus. Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich.

The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more. The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.