Home Search

plaas tv - search results

If you're not happy with the results, please do another search

Hurwitz Farming: Van groentjies tot kenners van kuilvoer

Die geheim om uitstaande kuilvoer te maak is om die suurstof so vinnig as moontlik nadat die gewas gekerf is, uit die materiaal te...

Beesleukose: ’n Kanker wat op die melkbedryf teer

Die beesleukosevirus (BLV) saai verwoesting onder melkkuddes regoor die wêreld. In Suid-Afrika staar meer as ’n duisend melkprodusente geweldige ekonomiese verliese in die gesig...

Lisensies en appèlle vir watergebruik: Hersiening van die aansoekproses

In Junie 2020 het die Departement van Water en Sanitasie (DWS) hom daartoe verbind om lisensie-aansoeke vir watergebruik te versnel en daadwerklik betrokke te...

Mineraaltekorte en vergiftiging kan wild knou

Mineraaltekorte kan wild wat intensief aangehou is en dan na groter kampe of ’n oop plaas verskuif word, knou. Met die daling in wildpryse...

Jongboer woeker met Angoras in Noordwes

In die noordelike provinsies van Suid-Afrika word daar net met ’n handjievol Angorabokke geboer. Dit lei dan uiteraard tot die vraag of daar weliswaar...

Le Roc Brangus: ’n Passie vir teling en ’n kop vir besigheid

Toe die rooi Branguskoei, LR17165, vanjaar as opperste vroulike dier by die Nasionale Branguskampioenskappe aangewys is, was dit vir hom die bevestiging van die...

Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 2: Teel- en vervangingsooie

Daar is baie op die spel as dit kom by die bestuur van kleinveekuddes en sekere bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom....

Afrika-perdesiekte: Veg ons ’n verlore stryd?

Die Suid-Afrikaanse perdegemeenskap hou jaarliks asem op wanneer die tyd vir Afrika-perdesiekte aanbreek. Dit word as die ernstigste siekte onder perde in die wêreld...

Siekteoordrag deur kunsmatige inseminasie

Talle beesprodusente probeer hul winsgewendheid verbeter deur in superieure bulle, wat genetiese verbetering bevorder en die totale produksie van vleis en melk verhoog, te...

Pine Grove Merino: In voeling met die natuur

Veeplaas het onlangs die droë winterlandskap van Dordrecht besoek, waar Peter Cloete en sy seun David, hul Pine Grove Merino-stoet behartig. Die stoet, wat vanjaar...