Home Search
plaas tv - search results
If you're not happy with the results, please do another search
Hugenoot-stoet maak sy merk in die Bosveld
As ’n mens se teeldoelwit is om baie en goeie beesvleis met funksioneel doeltreffende diere in die Bosveld van Limpopo te produseer, is Hugenootbeeste...
Die hoe en wanneer van prikkelvoeding
Alhoewel daar al vir langer as ’n eeu navorsing oor die effek van prikkelvoeding gedoen word, kierang die vraag of produsente werklik noemenswaardige voordele...
Smoor geslagsiektes in die kiem
Drie van die gevaarlikste geslagsiektes onder vee in Suid-Afrika, elk met ’n groot finansiële impak, is brusellose, trigomoniase en peestersiekte. Dr Andy Hentzen, ’n...
Forest Rump triumphs in 2020 OP Feedlot Challenge
The 2020 Onderstepoort Feedlot Challenge has officially come to an end, with Forest Rump taking first place. During the challenge eight groups of fifth-year...
Die ekonomie van ’n skaapboerdery
Om die legkaart van ’n ekonomiese skaapboerdery – wat dikwels ’n hamelkomponent insluit – beter te begryp, het Veeplaas met ’n paar kenners gesels.
Dr...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 1: Teelseisoene
Daar is baie op die spel as dit kom by die kuddebestuur van kleinvee en sekere bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom....
Maak jou somme voor jy weidings aanplant
Dit is moeilik om te bepaal of die vestiging van weidings vir die lente lonend vir ’n veeboer is. Van die belangrikste bepalende faktore...
Seleksie van melkrasbulle vir maksimum wins
Maksimum wins mag ’n algemeen aanvaarde beginsel wees, maar as dit by melkproduksie kom het produsente elk hul eie opinie oor hoe om daarby...
Beginsels vir doeltreffende kalfgesondheid
Daar word geglo dat kolostrum aan die kalf immuniteit bied teen alle siektes, maar volgens dr Grant van Lelyveld, tegniese en bemarkingsbestuurder: herkouers by...
’n Selfonderhoudende SA: Moontlik gegewe huidige produksie?
Gedurende die vroeë stadium van die COVID-19-inperkings, het baie lande hul grense gesluit vir toeriste, terwyl die in- en uitvoer van produkte tot ‘n...