Home Search
plaas tv - search results
If you're not happy with the results, please do another search
Naspeurbaarheid by voerkrale en internasionale mededingendheid
Die rooivleisbedryf in Suid-Afrika sit eintlik op ’n goudmyn, maar min mense besef die werklike waarde wat dit vir elke produsent en rolspeler kan...
Lamgroei en vrugbaarheid sit geld in die bank
Hul teelbeleid wat vrugbaarheid, lamgroei en goeie speengewig bevorder is hul wenresep. So sê die eienaars van Lowmar Dohnes op die plaas Lowlands tussen...
Die sewe doodsondes van kuddebestuur by kleinvee – Deel 7: Gesondheidsbestuur
Baie is op die spel by die bestuur van kleinvee en bestuursfoute kan die produsent duur te staan kom. In my laaste artikel oor...
‘n Plan vir gesonde speenkalwers vóór hulle voerkraal toe gaan
Daar word dikwels met die tong in die kies gesê dat die beste speenkalf die goedkoopste een is. Dit is egter nie die geval...
Elke druppeltjie tel in die Gamtoosvallei
Na goeie reënval en damme wat tot oorlopens toe vol is in baie dele van die land, het Plaas Media die Gamtoosvallei in die...
Die veranderende omgewing van landboufinansiering in SA
Doeltreffende en mededingende landboufinansiering is die lewensbron van die kommersiële landbousektor in Suid-Afrika. In die 2020/21-somerseisoen het daar ’n noemenswaardige finansieringskrisis ontwikkel, wat die...
Die onderverdeling van landbougrond
Die verkoop van landbougrond is nie ’n eenvoudige proses nie. Sodra ‘n stuk plaasgrond aan twee of meer persone verkoop of bemaak word, of...
Georganiseerde landbou se rol in landelike veiligheid
Dié maand se hoofartikel in is die laaste in ‘n kort reeks wat oor landelike veiligheid handel en daar word veral gefokus op...
Beesbrusellose: Nuwe planne vir ’n ou vyand
Beesbrusellose in Suid-Afrika was eens op die punt om uitgeroei te word, maar omdat talle vee-eienaars nie hul verpligtinge nagekom het nie, het dit...
Nuwe planne vir ’n positiewe wildbedryf
Omvattende planne word beraam om die positiewe beeld van die wildbedryf en wildboerdery te verstewig. Dit behels stelsels om die wildboer se taak te...