Friday, July 1, 2022
Home Search

wol - search results

If you're not happy with the results, please do another search

RSG Landbou: 24 Mei 2022 – geborg deur ABE Biotech

Bunkers is waarskynlik een van die oudste kuilvoerbergingsmetodes. Richardt Venter van AgSci Unlimited gee in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou raad hieroor. Willem...

RSG Landbou: 17 Mei 2022 – geborg deur Elanco Animal Health

Wat is die ooreenkoms tussen die afrigting van die Springbok sewes-span en ‘n groep plaaswerkers? Neil Powell het boere op Prieska toegespreek en Koos...

Goue wenke vir paartyd en lamseisoen-voorbereiding

Estimated reading time: 6 minutes Wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, het altyd gesê dat laatdragtigheid die maak-of-breek tyd in ooibestuur is. Dit...

Skaap- en beesvleis handhaaf goeie vlakke in April 2022

Estimated reading time: 3 minutes April 2022 sal sekerlik onthou word as die maand met die grootste bek-en-klouseer-uitbreking nog in Suid-Afrika nadat meer as...

Rambestuur en winsgewendheid (Deel 1)

Estimated reading time: 5 minutes Noukeurige bestuur van ramme en optimale lamproduksie gaan hand aan hand met ’n winsgewende skaapboerdery. In hierdie eerste uitgawe...

RSG Landbou: 10 Mei 2022 – geborg deur BKB

Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het nuwe toetreders tot landbou en landbouverwerking die geleentheid gebied om hul produkte by die SA Kaasfees ten toon...

Drip irrigation on maize: Measure and manage for more

Estimated reading time: 5 minutes In Southern Africa, irrigating maize and its rotation crops with drip irrigation is not yet common practice. However, considering...

RSG Landbou: 3 Mei 2022 – geborg deur AECI Plant Health

Wat is die rol van voerkrale in ons land se rooivleisekonomie? Dr WA Lombard van die Universiteit van die Vrystaat beantwoord dié vraag in...

RSG Landbou: 2 Mei 2022 – geborg deur AECI Plant Health

In Maandag se aflewering van RSG Landbou fokus ons saam met AECI Plant Health op die uitdagings van die aartappelprodusent. Vroeë-roes, malroes en laatroes...

Voedingsprojek het Angora-produsente aan die praat

Estimated reading time: 4 minutes ’n Intensiewe voedingsprojek wat goeie dividende op ’n Karoo-plaas lewer, het uitgeloop op ’n inligtingsdag wat gesamentlik deur BKB...