Home Search
brusellose - search results
If you're not happy with the results, please do another search
Nuwe geleenthede wink vir Onderstepoort-lab
'Beestuberkulose en brusellose is twee van die belangrikste veesiektes, maar toetsfasiliteite wat broodnodige diagnostiese dienste hiervoor kan verskaf, is skaars. Die Departement Veeartsenykundige Tropiese...
Gesondheid van eerstekalfverse: Kry vroeg ’n inentingsprogram
Estimated reading time: 6 minutes
Die ontwikkeling van ’n inentingsprogram vir kalwers tot en met speenouderdom, asook vir vervangingsverse, is ’n onontbeerlike element van...
Die gesondheid van die nasionale kudde begin op die plaas
Dieresiektes is onvermydelik in ’n veeboerdery en verg spesiale aandag. Die belangrikheid daarvan word soms oor die hoof gesien en kan gevolglik tot groot...
‘n Plan vir gesonde speenkalwers vóór hulle voerkraal toe gaan
Daar word dikwels met die tong in die kies gesê dat die beste speenkalf die goedkoopste een is. Dit is egter nie die geval...
Siekteoordrag deur kunsmatige inseminasie
Talle beesprodusente probeer hul winsgewendheid verbeter deur in superieure bulle, wat genetiese verbetering bevorder en die totale produksie van vleis en melk verhoog, te...
Smoor geslagsiektes in die kiem
Drie van die gevaarlikste geslagsiektes onder vee in Suid-Afrika, elk met ’n groot finansiële impak, is brusellose, trigomoniase en peestersiekte. Dr Andy Hentzen, ’n...
Biosekuriteit in intensiewe en ekstensiewe bedrywe
Met die onlangse uitbreking van listeriose het die belangrikheid van veilige voedsel duidelik na vore getree. Verbruikers het dadelik gereageer toe aangekondig is dat...
Bekamp ensoötiese aborsie op jou plaas
Estimated reading time: 5 minutes
In ons geveg teen die verskeidenheid dieresiektes wat produktiwiteit op plase bedreig, is kennis van die werking, kliniese tekens...