Trending Now
News
Impak van droogte op Wes-Kaapse appel- en koringboere
Estimated reading time: 7 minutes
Vir die kerngebiede waarin koring- en appelproduksie bedryf word, was die onlangse meerjarige droogte die ergste in 30 jaar. Dit kan ’n vroeë teken wees van die uitwerking van...
BASF launches xarvio® SCOUTING app to help crop farmers
Estimated reading time: 2 minutes
BASF Digital Farming GmbH, part of BASF’s Agricultural Solutions division, has officially launched its xarvio® SCOUTING smartphone app to support South African farmers and agronomic advisors. It was launched...
Western Cape launches Agri-processing On Wheels initiative in Overberg
Estimated reading time: 2 minutes
The Western Cape minister of agriculture, Dr Ivan Meyer, accompanied by the executive mayor of the Overberg District Municipality, Alderman Sakkie Franken, recently launched the Western Cape Department of...
Animal health remedies: Unregistered and illegal livestock remedies are taboo
Estimated reading time: 3 minutes
As director of the Griffon Poison Information Centre and consultant to the South African Animal Health Association (SAAHA), Dr Gerhard Verdoorn believes that a veterinarian is someone who helps...
Damaras gaan van krag tot krag
Estimated reading time: 3 minutes
Die Damara is ’n gesogte vetstertskaap met ’n ryk geskiedenis én blink toekoms in Suid-Afrika. Die Damara-telersgenootskap van Suid-Afrika se nasionale kampioenskapskou en veiling, wat onlangs by die Rubicon-veilingskompleks...
Editor's Pick
Goue wenke vir paartyd en lamseisoen-voorbereiding
Estimated reading time: 6 minutes
Wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, het altyd gesê dat laatdragtigheid die maak-of-breek tyd in ooibestuur is. Dit...
Articles
Miltsiekte: ’n Dodelike vyand wat oral lê en wag
Estimated reading time: 4 minutes
Miltsiekte is ’n dodelike en hoogs aansteeklike siekte wat dwarsdeur Suid-Afrika vir beeskuddes en wild lê en loer. As...
Keer kouestres hierdie winter
Estimated reading time: 4 minutes
In Suid-Afrika is ons baie gesteld op hittestres by diere, maar die koue kan ook sy tol eis. Die...
Climate-smart livestock farming (Part 4):
Livestock that efficiently convert veld into profit
Estimated reading time: 7 minutes
The first three articles in this series focussed on the optimal use of...
Goue wenke vir paartyd en lamseisoen-voorbereiding
Estimated reading time: 6 minutes
Wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, het altyd gesê dat laatdragtigheid die maak-of-breek tyd in ooibestuur is. Dit...
Slaan munt uit die voerkraalvoorbereiding van kalwers
Estimated reading time: 7 minutes
Die voorbereiding van kalwers vir die voerkraal (backgrounding in Engels) kan ’n positiewe invloed op hul prestasie in die...
Emerging cattle farmers tackle challenges through co-operative
Estimated reading time: 6 minutes
The challenge of making genetic progress in beef cattle breeding in a communal area where hundreds of cows and...
Plaas TV
Gaan produsente binne ’n dekade uit boerdery tree?
'n Onlangse studie het bewys dat produsente planne het om binne die volgende dekade uit boerdery te tree, maar wat sal aanleiding gee tot die besluit? Dr Kandas Cloete, 'n navorser beantwoord die en...
#kykweervrydag Plaas TV 16 Mei tot 20 Mei
Estimated reading time: 2 minutes
Hierdie week het Plaas TV weereens vir interessante kykstof gesorg en vandag is #kykweervrydag. Hier is ʼn opsomming van dié week se episodes:
Hoe werk oesskattings en waarom is dit...
Plaas TV kuier by Nampo-oesdag 2022
Plaas TV kuier by Nampo-oesdag 2022 en gesels met verskeie rolspelers in die bedryf.
Kyk dit nou hier/ Watch it here:
https://www.youtube.com/watch?v=u6-QmCwZJ8g&t=15s
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
Presenters dressed by Jonsson WorkwearNuusborg / News Sponsor: VoermolWeerborg / Weather Sponsor: BKBMarkteborg / Market...
Handelsmerke en landbou
'n Handelsmerk bring heelwat waarde na die tafel toe, en om iets 'n naam te gee, sit dit outomaties in 'n ander klas. Maar wat is die waarde van 'n handelsmerk in landbou, en...
Hoe werk oesskattings?
Hoe werk oesskattings en waarom is dit belangrik? Pertu Fourie van Graan SA werp lig op dié onderwerp in vandag se episode van Plaas TV.
The harvest period for cattle producers has arrived, and that...
Podcasts
RSG Landbou: 24 Mei 2022 – geborg deur ABE Biotech
Bunkers is waarskynlik een van die oudste kuilvoerbergingsmetodes. Richardt Venter van AgSci Unlimited gee in Dinsdag se aflewering van RSG Landbou raad hieroor.
Willem van Jaarsveld van die Nasionale Dieregesondheidsforum vertel vir RSG Landbou-luisteraars...
RSG Landbou: 23 Mei 2022 -geborg deur ABE Biotech
Rumen speel ’n integrale rol in die gesondheid van ’n dier. Dr Johan van Rensburg van ABE Biotech brei hieroor uit en verduidelik ook watter effek wisselende pH het, in Maandag se aflewering van...
RSG Landbou: 19 Mei 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Lise Roberts het tydens die SA Kaasfees meer gaan uitvind oor mozarella-kaas wat met buffelmelk gemaak word. Tino Delle Donne van Zandam Kaas gesels in Donderdag se aflewering van RSG Landbou ook oor hul...
RSG Landbou: 18 Mei 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Dr Louis Boag van Elanco Dieregesondheid, onderstreep die belangrikheid van die strategiese gebruik van wurmmiddels in Woensdag se aflewering van RSG Landbou.
Bogemiddelde groei in die rooivleisbedryf, is waarna die Rooivleis-abattoirvereniging streef. Hierdie visie is...
RSG Landbou: 17 Mei 2022 – geborg deur Elanco Animal Health
Wat is die ooreenkoms tussen die afrigting van die Springbok sewes-span en ‘n groep plaaswerkers? Neil Powell het boere op Prieska toegespreek en Koos du Pisanie, RSG Landbou se medewerker, het hom hieroor uitgevra....