Oro Agri is onlangs deur Europese landboumaatskappy, Rovensa, gekoop. Rovensa is in 1926 al in Portugal gestig en deel dieselfde waardes as waarna Oro Agri streef, wat volhoubaarheid en veiligheid van grondstowwe betref.

Johan Janse van Rensburg van Oro Agri gesels op AgriOnAir oor die nuwe innovasiegeleenthede wat dié twee maatskappye nou saam kan bied.

Luister nou na dié lekker onderhoud.

Who is Oro Agri (Pty) Ltd?

Since 2002, Oro Agri’s approach has been to work hand in hand with the farmer to systematically address each point of influence in growing crops in a sustainable and responsible manner. Many of the tools and techniques Oro Agri provides, simply unlock nature’s potential and the genetic potential of the crop.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur Oro Agri (Pty) Ltd.

RSG Landbou: 31 Maart 2022