Frans van Eden, ’n rekenmeester van Pretoria, vertel vir Lise Roberts van RSG Landbou meer oor hoekom opvolgbeplanning in besigheid belangrik is. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Laeveld Agrochem.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY