Op soek na die Zoetis intensiewe skaapboer van die jaar

0
67

Intensiewe skaapboerdery is ‘n praktyk wat behoorlik vlam vat in die veebedryf. Die dieregesondheidsmaatskappy, Zoetis, het met ander rolspelers hande gevat om erkenning aan uitblinkers in die bedryf te gee met die intensiewe skaapboer van die jaar-kompetisie. Jacques de Jager van Zoetis het op 12 Junie 2018 in Grootplaas hieroor gesels.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY