Oos-Kaapse afslaers ding mee op die rostrum

0
1068

Die Toyota SA Nasionale Jongafslaerskompetisie in samewerking met Veeplaas, het op 1 April sy Oos-Kaap-streekskampioenskap by die Bathurst Landbouskou gehou. Die wenner van dié rondte was Rodney Austin. Die Noord-Wes kampioenskappe vind op 22 April by die Lichtenburg-skou plaas.

Paul Hobson, Hobson & Co, Anthony Kitching, tweedeplek, Rodney Austin, eersteplek, Carin Venter, Veeplaas, Johan Potgieter, wat diere vir die rondte verskaf het, Paul Mills, Toyota en Mario Kruger, beoordelaar.

Hennie Maas het op RSG Landbou met Albert Loubser, redakteur van Veeplaas, oor dié streekskampioenskap gesels.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY