Oubaas Slabbert het sewe jaar gelede die leisels van die boerdery op Osplaat aan sy dogter, Marlé Slabbert, oorhandig. Die Boerbok-ramme op Osplaat is deel van die Oos-Kaap Boerbokklub-veldramprojek. Carin Venter van Plaas Media het by Marlé besoek gaan aflê om meer hieroor uit te vind.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: Elanco, Jonsson Workwear,
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV