Tuesday, March 21, 2023

Ontmoet Agri Wes-Kaap se Jongboer

Ian Cunningham is onlangs aangewys as Agri Wes-Kaap se Jongboer van die Jaar. Hy boer met sagtevrugte en wyndruiwe op Elgin en in vandag se episode van Plaas TV, gesels hy oor die boustene van sy boerdery.

Daarna gesels Anje Erasmus van Aartappels SA oor die jongste marktoestande.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
Presenters dressed by Jonsson Workwear
Nuusborg / News Sponsor: Elanco
Weerborg / Weather Sponsor: BKB
Markteborg / Market Sponsor: ABE Biotech
View other Plaas TV episodes.

Popular stories