Ons kuier by die Williston-skou  

0
151

Koos du Pisanie, ’n RSG Landbou-medewerker, het onlangs by die Williston-skou gaan kuier. Hy gesels met Herlus le Roux, ’n bekende in jeugskoukringe, oor die plaaslike jeugskou en die doel van jeugskoue landwyd. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur Netafim.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY