Marike Brits van Veeplaas het onlangs met die vetvee-beoordelaar, Johan Odendaal, gesels oor ‘n voerkraal-uitdaging vir studente by Onderstepoort. Daar is ook ‘n gesprek met een van die deelnemers, Mardi Nel, oor dié unieke en opwindende uitdaging. Luister nou na dié gesprekke.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur #Voermol.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY