Karien Erasmus, senior klimaatsveranderingsadviseur by Promethium Carbon, gesels met RSG-luisteraars oor ‘n nuwe projek wat onbruikbare grond benut om hernubare energie te ontwikkel. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word die week aan jou gebring deur Afrivet.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

 

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY