Oja! dis So-ja!: soja kry eie kookprogram

Oor die jare heen is soja meestal verkeerd verstaan, verkeerd hanteer, verkeerd verwerk, verkeerd gegeur en verkeerd in die voedselmark bemark. Nou kry die drooggeroosterde sojaboon sy eie kuier-en-kookprogram om eens en vir altyd die waarheid oor die sojaboon met die wêreld te deel. Die eerste episode van die nuutgeskepde 13-episode reeks, Oja! dis So-ja! … Continue reading Oja! dis So-ja!: soja kry eie kookprogram