Stephanie van der Walt is onlangs aangestel as streeksbestuurder van die International Fresh Produce Association vir Suidelike Afrika. Sy kuier in die Plaas TV-ateljee om oor haar rol te praat.
Poena van Niekerk van EDE Farming gee daarna perspektief oor die bekende gesegde: Om te meet is om te weet. Hy verduidelik waarom hierdie beginsel so belangrik vir ‘n boerdery is.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: Elanco, Jonsson Workwear,
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV