Nutri Feeds is ’n voermaatskappy met verskeie aanlegte in Suid-Afrika en Afrika. Die maatskappy het homself onlangs geherposisioneer en is vandag in ’n beter posisie as ooit, om produsente met topgehalte voer en advies by te staan. Elsa Esterhuizen het onlangs op Grootplaas gesels met Alwyn Barnard, voerdirekteur by Nutri Feeds, oor dié maatskappy se nuwe aanslag.

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY