Tuesday, November 29, 2022

Noord-Kaapse Jongboer van die Jaar deel sy resep vir sukses

Dewald Dempers, wat onlangs as Noord-Kaap se Jongboer van die Jaar aangewys is, het sy boerdery die afgelope 12 jaar van die grond af opgebou. Hy deel sy suksesresep op Plaas TV.

Then the 17th annual SA Olive Awards recently took place at Laborie Wine Estate in Paarl. Vittoria Jooste from SA Olive explains how the first round of the judging process works.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaChemuniqué

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories