Nog finaliste in die Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie.

0
2007

Die Sentrale streeksuitdunne in die 2016 Toyota SA Nasionale Jong afslaerskompetisie is tydens Bloemskou gehou. Deelnemers het meegeding vir die kans om deur te dring na die nasionale rondte tydens Nampo 2016.

Die beoordelaars, Ian Grobbelaar en Deon Klopper, het Eppie Nel en Kalahari van der Westhuizen in die oop-kategorie asook Jurie Burger in die die jong-kategorie op dié lys geplaas.

Die laaste streeksrondte in dié kompetisie vind op 11 Mei 2016 by Hoërskool Bekker plaas. Kontak Esmarie Moodie by esmarie@veeplaas.co.za of 0763300745 vir meer inligting.

Gesels saam oor die kompetisie op Twitter by @onderdiehamer en

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY