Monday, May 29, 2023

Nedbank oor landbou se rol in Suid-Afrika

Daneel Rossouw van Nedbank kuier vandag in die Plaas TV-ateljee. Hy gesels onder andere oor die rol wat landbou in werkskepping en voedselsekerheid in Suid-Afrika speel.

Die Suid-Afrikaanse wild- en jagbedryf is tans onder skoot met ekstremiste wat gekant is teen volhoubare privaatbewaring. Gerhard Heyneke van Wildbedryf Suid-Afrika brei hieroor uit.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaStandard Bank

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories