HomePlaas TVNasionale Graannavorsingsprogram en FABI werk saam

Nasionale Graannavorsingsprogram en FABI werk saam

Lede van die graanbedryf het onlangs bymekaar gekom om onderwerpe soos klimaatsverandering, peste, siektes en telingsprogramme te bespreek. Prof Bernard Slippers van die Bosbou en Landbou Biotegnologie Instituut gee terugvoer oor hulle bydrae.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

Plaas TV word met trots deur Elanco South Africa en Jonsson Workwear geborg. 

Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking.

Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus. Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by 
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!

Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A

Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.

Must Read

RSG Landbou: 22 Februarie 2024 – geborg deur Bonsmara SA

Bonsmara SA se Nasionale veiling word op 13 Maart in Parys aangebied. Die aanbod is slegs vroulike diere en volgens Benjamin Bosch is hul...

Weerstoestande wek kommer