Nasionale Afrikaner-veiling

0
1595
Lot 20, ‘n bul van Pieter de Kock se Pronk Afrikaner-stoet, is aan Pierre-André Cronjé van Grootkuil Afrikaners vir die hoogste prys van R110 000 verkoop

Die nasionale Afrikaner-veiling het op 26 Augustus 2016 by die Obaro-ring by die Jacaranda-skou in Pretoria plaasgevind. Altesaam 65 Afrikanerbeeste is op die veiling verkoop met ’n omset van R1 254 650.

Veilingsuitslae

  • Hoogste prys bul: R110 000
  • Gemiddelde prys bulle: R38 133
  • Hoogste prys dragtige koei: R16 500
  • Gemiddelde prys dragtige koeie: R13 500
  • Hoogste prys dragtige vers: R23 000
  • Gemiddelde prys dragtige verse: R13 206
  • Hoogste prys os: R20 000
  • Gemiddelde prys osse: R20 000

Aangebied deur: Vleissentraal

Afslaer: Allan Sinclair

Sien regstreekse tweets wat by die veiling gedoen is vir meer uitslae.


NO COMMENTS

LEAVE A REPLY