Welkom by nog ‘n episode van Plaas TV. Nampo Kaap het dié jaar meer as 500 uitstallers gehad wat bykans vir al die rolspelers in die landboubedryf gesorg het. Plaas TV het by ‘n paar gaan inloer.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV
View other Plaas TV episodes.