AgriForum, die Namibiese landboutydskrif, berig dat nasionale damvlakke in Namibië het vir die eerste keer sedert verlede jaar met 0,6% gestyg en staan tans op 38,8% – sowat 10% leër as dieselfde tyd verlede jaar.

Damme in die suide is aansienlik leër en staan nou op 47,6% in vergelyking met 67,7% verlede jaar. Die Hardap is 41,5% vol.

Sentrale damme is voller as verlede jaar en staan tans op 33,2% in vergelyking met 16,2% dieselfde tyd verlede jaar.

Namibiese damvlakke:

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY