Kyk 8 Maart 2018 se Grootplaas met ‘n Agrico-insetsel en ‘n gesprek met Prof Elain Vlok.

In  die episode:

  • Kyk na ‘n Agrico-insetsel oor hoe hulle besproeiingsprodusente deur middel van verkope, diens en vervaardiging bystaan.
  • Prof Elain Vlok van die Clover Mama Afrika-projek gee ons ‘n agter-die-skerms-kykie na hierdie ongelooflike projek wat die ontwikkeling van landelike gemeenskappe bevorder.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markte: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY