’n Ekstensief-intensiewe Merino- en Angoraboerdery in die Karoo

Skuins van die Baviaanskloof se berge in die westelike gedeelte van die Oos-Kaap, loop ’n teerpad tussen Willowmore en Steytlerville, en dit is hierlangs waar ’n handjievol produsente dit regkry om ekstensief en winsgewend met skape te boer. In die nadraai van ’n sewe-jaarlange droogte, het Veeplaas die omgewing besoek en by Brighton Farm ingedraai … Continue reading ’n Ekstensief-intensiewe Merino- en Angoraboerdery in die Karoo