‘n Boer maak ‘n plan, en as die plan nie werk nie, dan bou hy ‘n unieke implement. Dít is Jannie Myburgh van Myburgh-toerusting in Ermelo se verhaal, en vandag deel hy dit met ons.
Francois Knowles van Landbouprodukte-agenteraad (APAC) kuier ook in die Plaas TV-ateljee, en dié keer gesels hy oor die Mededingingskommissie se varsproduktebemarkingsondersoek.
Kyk dit nou hier/ Watch it here:
Presenters dressed by Jonsson Workwear
Nuusborg / News Sponsor: Voermol
Weerborg / Weather Sponsor: BKB
Markteborg / Market Sponsor: ABE Biotech