Twee van die vernaamste siektes onder beeskalwers is diarree en longontsteking. Kalfdiarree lei tot onnodige verliese in die vorm van vrektes. Daarby is daar ook die bykomende koste van medisyne, arbeid, swak groei en ’n afname in melk tydens ’n vers se eerste laktasie. Om die oorsake van kalfdiarree vas te stel, is egter makliker gesê as gedaan.

Dr Chriché du Plessis van MSD Animal Health vertel in die uitsending van AgriOnAir, hoe hierdie siekte aangespreek kan word. Luister nou na hierdie onderhoud.

Miltsiekte: ’n Dodelike vyand wat oral lê en wag

Who is MSD Animal Health?
MSD Animal Health is one of the world’s leading animal health companies. The company is dedicated to the research and development, production and marketing of innovative, high quality animal health products and feed additives.

The company’s product range includes vaccines, anti-parasitics, anti-infectives, endocrine products for regulation and improvement of breeding performance, feed additives and productivity enhancers for ruminants, companion animals, pigs and poultry.

MSD Animal Health has always been a research driven company and is proud to have the only South African company-owned research unit in South Africa. This fully accredited Research Unit, based in Malelane, is responsible for both local and international research and development.

Hierdie potgooi word aan jou gebring deur MSD Animal Health. Besoek hulle webwerf hier.