Listeriose is ’n infeksie wat gewoonlik veroorsaak word deur kos te eet wat met die Listeria monocytogenes-bakterie besmet is. Dr Piet Jooste, ’n mikrobioloog, vertel vir RSG Landbou-luisteraars hoe moeilik dit is om die listeria-bakterie uit te roei. Luister nou na dié gesprek.

RSG Landbou word dié week aan jou gebring deur FNB.

Luister hier na nog RSG Landbou-onderhoude.

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY