Kyk 7 Maart 2018 se Grootplaas waarin dr Wynand Louw en Jan Hendrik Venter oor meet-eenhede en vrugtevlieë gesels.

  • Die term ‘om te meet is om te weet’ word gereeld in landboukringe gebruik, want produsente moet immers kan meet en evalueer ten einde optimaal te produseer. Maar hoe kan ons seker wees almal is op dieselfde bladsy wat meet-eenhede betref? Dr Wynand Louw van die Nasionale Metrologie-instituut vertel ons meer.
  • Jan Hendrik Venter van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye gesels op sy beurt oor die uitbreking van Oosterse vrugtevlieg in die Wes-Kaap.

Weerborg: Laeveld Agrochem

Markte: Hinterland

Kyk hier na vorige episodes van Grootplaas

NO COMMENTS

LEAVE A REPLY