Meesterplan vir Landbou

Die bedryf het verskeie navrae oor die meesterplan vir landbou, en die implementering daarvan ontvang. Theo Boshoff van Agbiz kuier in die Plaas TV-ateljee om van dié vrae te beantwoord.

Dan brei prof Frikkie Maré uit oor die Agri Relief Foundation se Help Stop Fire-veldtog.

Kyk dit nou hier / Watch it here:

#PlaasTV #FarmTV borge/ sponsors: BKBElancoJonsson WorkwearSyngentaChemuniqué

#PlaasMedia #Landbou #Agriculture #TV

View other Plaas TV episodes.

Popular stories