Some interesting movements have been observed in terms of agricultural machinery sales the past year, and Dr Jim Rankin from AGFACTS gives some perspective on this in today’s episode of Plaas TV.
Dan is ‘n roofdierforum onlangs deur Wildbedryf Suid-Afrika (WRSA) bekendgestel om die wildbedryf te help om norme en standaarde te vestig. Richard York brei uit hieroor in vandag se episode van Plaas TV.
Kyk dit nou hier / Watch it here:
Plaas TV is in Junie 2020 geloods en bied topgehalte en feitlik korrekte landbounuus op sy YouTube-kanaal. Volg die skakel om na die afgelope twee jaar se inhoud te kyk, asook ons ander nuusdekking.
Van landbouskoue tot die geskiedenis van Pinotage-wyn, ons dek alle landbousektore se nuus. Het jy geweet dat ons ’n Facebook-blad het? Besoek ons blad by
https://web.facebook.com/PlaasTV/?_rdc=1&_rdr om op datum te bly met die jongste landbounuus!
Klik op die YouTube-skakel om die episodes op ns YouTube-kanaal te kyk: https://www.youtube.com/channel/UC8UyKudlhB1OzbEcSRO1S3A
Klik hier om meer uit te vind: https://agriorbit.com/category/plaas-tv-2/.