In dié aflewering van Plaas TV kuier ons op die plaas, Aloedale, tussen Cradock en Graaff-Reinet. Fourie de Jager voer sy Angorabokke intensief en Carin Venter het gaan uitvind waarom hy dié besluit geneem het.

Kyk dit nou hier/ Watch it here:

Lees oor limfositiese plasmasitiese enteritis in klein Angorabokkies

Presenters dressed by Jonsson Workwear#jonssonworkwear

Nuusborg / News Sponsor: Syngenta

Weerborg / Weather Sponsor: BKB

Markteborg / Market Sponsor: Chemuniqué

Kalenderborg / Calender Sponsor: ABE Biotech

Plaas TV, Farm TV, citrus
Agter die skerms: Plaas TV / Farm TV is ‘n gereelde aanlyn-televisieprogram wat die jongste landbounuus, aktuele kwessies, tegniese inligting, finansiële sake, weer en soveel meer aanraak. Dit is alles op die Suid- en Suider- Afrikaanse landboubedryf gefokus. Plaas TV is a weekday online television programme designed to inform, educate and enrich.

The programme will consist of a balanced mix of news, market updates, interviews, weather, event information and much more. The programme is broadcast on Mondays, Wednesdays and Fridays at 08:00 on the Plaas TV / Farm TV YouTube channel, which can be accessed at this link. Programmes will be available on demand and can be viewed at any time once uploaded.